Hoërskool Driehoek
About
Hoërskool Driehoek bied aan,
n onvergeetlike fees waar Droomsindroom die hoogte punt is vir die publiek
Daar sal kos en koeldrank stalletjies wees met verskeie opsies
Dit vind plaas by Kompas Gemeente,
En is beslis n aand wat jy nie wil mis nie…