Back To Eden
About
Back to Eden is 'n gesondheidsplatform geskep met die doel om jou, die pasiënt, in te lig en GEREEDSKAP te gee. In die tyd waarin ons leef, is dit belangriker as ooit om self verantwoordelikheid te neem vir ons gesondheid!
DAAR IS HOOP!
In Eden, kan herstel TEN VOLLE plaasvind!
Kom leer meet oor jou eie liggaam, oor siektes, en hoe om VERANTWOORDLIKHEID te neem vir jou eie gesondheid.