Potchefstroom Gimnasium
About
Stof solank die dansskoene af, kry die koelboks gereed, gaan op ’n dieet en koop vir mammie, boetie en sussie ’n nuwe uitrusting. Ons hou 24 Mei 2025 die Gimmie-kuier!
Bel dadelik jou oom, tannie, jou tannie se tannie en sommer vir Hugo-bel-die-polisie ook. Kaartjies is nou beskikbaar.
As jy nou koop, betaal jy minder!
Nou tot 31 Desember
R300 per volwassene
R100 vir skoolgaande kinders
Vanaf 1 Januarie 2025
R350,00 per volwassene
R150 vir skoolgaande kinders
Vir enige navrae kontak vir Elbie Buys by 082 092 6295.