Alles in Wonderland

About

ALLES IN WONDERLAND, part 2.

Jy wil dit nie mis nie.


'n Fopdosser van Gauteng, oorspronklik van Parys, kom wys bietjie oë is hul trotse hometown en hulle bring vriende elke maand!


Optredes van pragtige stemme in baie hoë hakke sal jou los met verskeie vrae. Hoe, wat en waar? Alles wat beantwoord sal word voor, gedurende en na die vertoning.


Kaartjies is slegs R200. 

So, toe-toe, skatebol!

Waarvoor wag jy?


Koop ‘n kaartjie vir die party, kom maak ‘n draai en sê haai vir Zabski B en HIPPIEGOAT, 5 Oktober 2024. Vertoning begin 19:00.

Contact info