Slice Of Life

(1)

About

Kabaret!Kabaret met Helena Hettema



Slice of Life bied met trots aan kabaret met Helena.


Kom kuier saam. Gratis glas wyn met aankoms. Heerlike kuier atmosfeer.


Details:

Paryse Romanse onder die stêrre

met die Groot Franse Legendes,Die Tydlose Divas,Die betowerende Divas en groot Digters.


Aankoms 18.30

met n verwelkomings glasie wyn


Vertoning begin 19h15

Koste R130 kaartjies by quicket. Link sal volg.

à Là carte Spyskaart


Drag:Boas, berets , Lace en Franse Kant


Die persoon wat die oorspronklikste aantrek soos ons tema kan ñ lekker prys wen.


inligting en besprekings

Mariette 081 342 7993 whatsapp asb

Reviews

5
from 1 reviews

Contact info