HS Stellenbosch - Rooi Rissie Restaurant - Gr 12 Groep Twee
About
HS Stellenbosch nooi u uit om vir 'n heerlike vyf gang aandete te kom aansit. Die fees word deur ons talentvolle Gr. 12 Gasvryheidstudie leerders voorberei en bedien.
Die geleentheid vorm deel van hulle Nasionale Praktiese Eksamen vir 2025.
Daar is slegs 20 kaartjies per aand beskikbaar. Maak seker u koop vir die korrekte aand, aangesien ons nie kaartjies kan uitruil nie. U word ook vriendelik gevra om tot aan die einde van die assesering te bly.
Die leerders in Groep Twee is:
Sadia Asim
Sean Bakker
Zani Erwee
Ansumé de Beer
Carla de Lange
Grace Diedericks
Talita du Bruyn
Christely du Plessis
Kayla Groenewald
Julia Jordaan
Ané Maree
Papillon Morkel
Rumé Nel
Emma Roux
Hannah Rupping
Bella Smit
Annica Strydom
Nicolas van der Walt
U kan kies tussen Donderdag, 6 Augsutus of Donderdag, 21 Augustus