Die Nag Uil

About


Is julle gereed vir ’n uitspattige aand met sappige Raps waneer Jack Parow op Vrydag, 6 Junie 2025, die verhoog by Die Naguil in Paarl oorneem! Jy het reg gehoor Jackie P is terug op Die Naguil verhoog met al die treffers wat julle ore gaan laat krul. Soos altyd gaan die show uitverkoop, so maak seker jy spring op dit en kry jou kaartjies vandag. JAAKIE is ons pre-show vir die aand en daar is nog acts wat ons binnekort sal aankondig! Piele!