Doemdoemsies Kleuterkampus
About
Soos ons skool uitbrei en ons altyd probeer om die skool vir ons maats te vernuwe, is dit ons hartsbegeerte om meer kindertoilette en wasbakke vir ons maats in te sit. Ons wil graag ons 2 klein badkamers met 1 toilet elk omskep in een groot badkamer met 6 toilette en 6 wasbakke. Soos u kan dink kom dit teen 'n enorme koste en daarom het ons dit goedgedink om 4 Afrikaans is Groot kaartjies ter waarde van R3 200- te gebruik om ons te probeer help om ons doelwit van R260 000- te bereik. Die wenner van die 4 kaartjies na die 16 November 2025 vertoning van Afrikaans is Groot sal Donderdagoggend 13 November 2025 aangekondig word.
Reviews
"People should be able to choose seats when buying tickets. "
- Anonymous
"Amazinggggg! Ver voorloper skool! Great Job Doemsies!!!"
- Veronica
"Well organised and the show as a whole was well put together, very enjoyable"
- Anonymous
"Diè beste show en diè beste skool in die hele wye wêreld! Die kultuur van die skool het op elke gesiggie uitgeblink ?"
- Marianne