Laerskool Gansbaai Skaaploop 2023

About

Interskole gaan hierdie jaar gepaard met 'n opwindende skaaploop!


Pryse is as volg:


Die wenner ontvang 'n geslagde, verpakte, reg vir braai skaap en kontantprys van 10% van die totale winste van die aantal blokke verkoop.


Koop jou blok @ R20 per blok om in aanmerking te kom vir hierdie ongelooflike prys.


Wenner word voor die voorstelling van die eerste rugbyspan aangekondig.

Contact info