Blomme & Bubbles Festival
Reviews
"I think that the ordering of the different wines with the one pick up area was very well thought out.
The SEA Love exhibition was excellent."
- Carike Steyn
"'n Fantastiese goed georganiseerde fees! Ons het 'n wonderlike tyd gehad, sal dit beslis weer bywoon.
Kan daar dalk ook net soet Rose/Wit wyne bygevoeg word.
Sien julle in 2025! "
- Anonymous
"Mal oor die wynfees! Wonderlike atmosfeer en het ook so Paternoster leer ken...nuwe winkels ontdek. Goed georganiseer!"
- Yvonne
"The event was really amazing. We really enjoyed it. We will be back next year!"
- Ilse