Kunste Fabriek Produksies
About
Kunste Fabriek Produksies, wil 'n toekoms skep vir die kunste in Suid Afrika. Ons werk graag saam met ander groepe en instansies om hierdie droom na te streef. U donasie word aan die betrokke kunstenaar oorbetaal. U donasie skep geleenthede!