Laerskool Stellenbosch

About

Uitnodiging na ons Eerste Eekhorinkie Graad RR Opedag!


?? Laerskool Stellenbosch

?? Datum: Saterdag, 26 Julie 2025

?? Tyd: 09:00 – 12:00


Kom besoek ons wonderlike Eekhorinkie-wêreld en beleef 'n oggend vol pret en avontuur! Hierdie spesiale dag is gemik op al die 4-jariges in julle vriendekringe – bring hulle almal saam!


?? Pretaktiwiteite sluit in:

  1. Gesigverf
  2. Dierballonne
  3. Kreatiewe speel- en leeraktiwiteite
  4. En nog baie meer!


Ontdek waarom Laerskool Stellenbosch sinoniem is met tradisie, warmte en kwaliteit onderwys.

Kom kuier saam – ons sien uit daarna om julle te ontmoet!

Contact info