Hoërskool Durbanville - OPEDAG
About
Ons nooi alle voornemende Durbies en hul ouers om ons skool te besoek tydens ons 2026 Opedag.
Skool Opedag: 18:00-21:15
Registrasie: 17:30
Kleredrag: Laerskool skooluniform
Kom sien vir jouself waarom Hoërskool Durbanville geliefd is deur sy leerders en ouers. Hoekom hierdie dié skool is, waar elke leerder die spasie gegun word om sy of haar “eie” storie te skryf. Die skool wat die toets van tyd deurstaan het.
Bespreking slegs vir gr. 7 leerders en noodsaaklik a.g.v. beperkte spasie.
Hiermee die amptelike WKOD-skakel om aansoek te doen vir die 2027 inname:
https://wcedonline.westerncape.gov.za/admissions