Bambini Montessori

About

Die Bambini Sirkus is hier! 

Dit beloof om ñ aand vol pret en plesier te wees. 

Bambini spog met die beste gimnaste asook die sterkstes van die sterkes. 

Hulle gaan julle vermaak met hulle diere reeks: Die oulikste bere en ñ klomp ander verrassings uit die vlaktes van Afrika. 


Eksklusief! Slegs een aand in Polokwane! 

Moet dit nie misloop nie.

Contact info