NHK Oktoberfest

About

Oktoberfest

Bring die hele familie, vriende en kollegas en kom geniet die dag saam met ons!


Plek: Vat-n-Biki

Datum: 3 Oktober 2026

Volwassenes: R300

Kinders 12 - 17: R200

Kinders: 6 - 11: R150

Kinders onder 6: Gratis

Tyd: 13:00 tot laat


Kom geniet egte Duitse kraft bier saam met Duitse eetgoed terwyl ons lekker kuier en rugby kyk op groot skerms (Suid-Afrika vs Argentinie).

JUBA se musiek en sang gaan almal se gemoedere lig en die voete laat jeuk!

Na die rugby gaan ons die mae verder vul met nog Duitse geregte.

Ouers kan hulself geniet, terwyl vermaak aangebied word vir die kinders. Ons sal ook seker maak dat hulle magies gevul word met eet- en drinkgoed terwyl hulle hulself geniet!