Louis van der Merwe
About
DIE HOËRSKOOL WAGPOS VS HOËRSKOOL BRITS – T-BEEN FEES! ????
Sluit by ons aan op 6 Junie vir 'n opwindende dag van rugby wanneer Die Hoërskool Wagpos kragte meet met Hoërskool Brits.
Na afloop van die 1ste span rugbywedstryd skuif die aksie na ons gewilde T-been Fees, waar lekker kos, goeie geselskap en uitstekende musiek op jou wag!
?? Datum: 6 Junie
?? Plek: Die Hoërskool Wagpos
?? Koste: R350 per persoon
Jou kaartjie sluit in:
? Heerlike T-been steak
? Pap en vleis
? 2 Gratis drankies
? Live musiek en vermaak tot laat
Kom geniet 'n aand van rugbygees, kuier en lekker musiek saam met vriende, familie en ondersteuners.
Bespreek jou plek vroeg om teleurstelling te voorkom!