Duet Gemeente

About

By Duet Gemeente, Potchefstroom, droom van volwasse gelowiges wat vurig die wêreld impakteer. Hierdie realiseer deur ons fokus te plaas om God te AANSKOU, Hom te VOLG, mense TOE TE RUS en dan local en translocal 'n IMPAK te maak.


Ons is ‘n onafhanklike gemeente in Potchefstroom. Ons het ‘n sterk fokus op jeugbediening (babas, kleuters, laerskoolkinders, tieners en studente). Ons lofprysing en aanbidding is eietyds en kontemporêr. Ons bedien die bekeringsdoop en ons gemeente se fokus is om volwasse Christene te kweek en te sien dat hulle die wêreld impakteer.


EREDIENSTE:

Volwasse Bediening is om 09:00 in Gemeentesentrum.

Kroonkinders: Kinderbediening is om 09:00 in die verskeie kroonkinder lokale.

Teens@Duet: Tienerbediening is om 16:30 in die HUB.

Kruispunt: Studentebediening is om 18:30 in Gemeentesentrum.

Contact info