Palmdraers trail run

About

WANNEER

Saterdag 4 Junie 2022

Registrasie 05:00

WAAR

Lows Creek

Sugden Stasie

45 min vanaf Nelspruit via N4

30 min vanaf Malelane

20 min vanaf Barberton

GPS - 25° 40’ 22’’ S 31° 13’23’’ E


INSKRYWINGSFOOI

20km - R200

10km - R100

5km - R50

"Goodie bags" vir elke inskrywing

Pryse vir kategorie-wenners

Registrasie open 5:00am

20km begin 7:00

10km begin 7:30

5km begin 7:30


Almal welkom!

Tuisgebak, boereworsrolle en koeldrank te koop - slegs kontant, geen ATM beskikbaar nie.

Fondsinsameling ten bate van leerderfonds.


Contact info