M.A.K Bemarking
Reviews
"Baie goeie show. Hy het ‘n wonderlike verhoog persoonlikheid. Ons het dit baie geniet. Sien uit om meer lewendige vertogings van hom te sien in toekoms. "
- Chelma
"Show was absolutely awesome.....Elandre's interaction with crowd is something to experience. He is gorgeous. Only one minor negative was all the kids running around were rather distracting "
- Samantha