Appel & Ruhan @ Castle de Wildt
About
Dit gaan 'n fees wees saam met APPEL en Ruhan Du Toit.
Moenie dit misloop nie! Boek jou kaartjies via whatsapp by 072 278 8854 #Ruhan&Appel
Musiek Fees / Bier tent / Kos stalle/ Spring Kasteel
Hekke open @ 12:00
Lea Black @ 14:00
Appel & Ruhan du Toit @ 16:00 - 19:00