Zaiden (downsyndroom) school fees 2022

About

Hello almal..


Kortliks van zaiden se lewe..


Zaiden was gebore as n downsindroom.. Sy Mamma is oorlede toe hy baie klein was..

Ek is n enkel Pappa wat net die beste vir hom Wil he.. Maar om dit te doen is het ek julle hulp nodig.


Steek julle hande uit en maak julle harte oop vir hom sodat ons vir hom die regte sorg kan gee deur hom in die regte leersentrum te sit..


Kuierkidz ih hartbeespoort spesiliseer in kidz with special needs.


Verdere inligting kontak my gerus op 0725370846

Contact info