WRS Bull Run 2021 - Die 10e een

(23)

About

Die Weg Ry en Sleep Bull Run is in sy 10de bestaansjaar en ons beplan groot dinge.  'n 4x4 Off Road Rally (4-5 Oktober), 'n konsert met n klomp gaskunstenaars (6 Oktober) en natuurlik die Bull Run self (7-10 Oktober). Ales op Vanwyksvlei.

Hier kan jy kaartjies koop vir al hierdie geleenthede
 

Reviews

4.5
from 23 reviews
"BAIE LEKKER GEWEES. EERSTE EEN GEWEES, MAAR VERSEKER NIE DIE LAASTE NIE"
- WILLEM
"It was freaking awesome!!!!"
- Alan
"Again!! Awesome event!! Well done to everyone who made the Bullrun possible. It was supper fun and I will recommend it to everyone. "
- Gerno
"Awesome. Stretchers maybe a little tight. Fun event. "
- Anonymous
"Lekker Manne, sien julle volg jaar! Maak net seker daars genoeg skaap stertjies asb!"
- Peertjies

Contact info