Magdi Kruger Arbeidsterapie

About

Magdi Kruger is die eienaar van Magdi Kruger Arbeidsterapie. Magdi is 'n praktiserende arbeidsterapeut en gespesialiseerde handterapeut in Pretoria. Die praktyk bied dienste in verskeie spesialisrigtings, insluitend pediatrie en rehabilitasie en handterapie.

Contact info