Opvoedingstrust, Laerskool Jan van Riebeeck

About

Die Laerskool Jan van Riebeeck is die oudste Afrikaanse laerskool in die Kaap en geleë in Kloofstraat, Tuine.  

Die Jvr Laer Opvoedingstrust is in 2009 deur Frank en Lizelle Kilbourn gestig as ’n trust sonder winsoogmerk tot voordeel van die Laerskool.  Die huidige trustees (2020) is Frank Kilbourn, Lizelle Kilbourn, Christoff Pauw en Merwe Scholtz.

Contact info