Ithemba Foundation

About

Die Ithemba Stigting streef daarna om bewusmaking te skep van depressie en ander verwante geestesgesondheids­toestande as biologiese siektes, en om fondse in te samel vir navorsing oor hierdie siektes. Op ons webwerf vind jy inligting oor depressie en geestesgesondheid, waar jy hulp kan kry, agtergrond oor ons Stigting en hoe jy betrokke kan raak.


Ithemba beteken “hoop” in isiXhosa. Ons doel is om hoop te skep deur openlik oor depressie te praat en by te dra tot die kennis oor hierdie siekte.


https://ithembafoundation.org.za/

Contact info