FAK Allegretto Toneelfees

About

Ons gee die geleentheid vir Tienertonele om hulle talent op ons verhoë te kom uitleef! Van Komedie na die diepste dramas, eksperimentele werke en absurde konsepte - ons verwelkom almal. Hierdie is 'n afrikaanse tienetertoneel fees waar skole van reg oor die land meeding vir die FAK FEES Wisseltrofee en vele ander pryse. Kom help ons om gehore terug in teater sitplekke te kry.

Contact info