Vrouedag 9 August - Creating a culture of Blessing

About

Kaapstad Vrouedag Feesvieringe

op 9 Augustus 2019 saam met

Mathys Roets, Maretha Maartens, Cordelia & Lyntjie Jaars

Die Kaapstad Vrouedag feesvieringe vind plaas op die 9de Augustus 2019.  Die tema vir die fees hierdie jaar is "FAMILIE FEES - Die skepping van 'n kultuur van seen". 

 

'n Verskeidenheid van bekende musikante, radio persoonlikhede, sangers en skrywers sal by die geleentheid optree.  Die doel van die fees is om fondse vir die nuwe Social Justice Bemiddeling en Vredesentrum in te samel. 

Contact info