Laerskool Eikestad
About
Laerskool Eikestad bied aan:
Sing dis Kerfees
Ons sluit 2025 af met kersliggies, kersklokkies, kersbome en kerfeesliedjies by die lieflike Nooitgedacht Wynplaas.
Kom vier saam met U gesin die Christusfees-konsert.
Die Akkerkoor , Eikekoor en Eikeorkes helder die aand op met 'n spesiale kersprogram.