FREE OPTIONS
Ommie Tafel Met Marthie
Sun Mar 8, 13:00 - Fri Mar 13, 14:00
@52 Ryneveld street
ABOUT
Kom kuier saam vir n uur. Ek koop jou wyn/koffie!
Ons gesels saam oor wat alles lekker is by die Woordfees.
Jy hoef eintlik glad nie te boek nie- ek sê maar net waar jy my kan raak kuier/gesels.
xxx
Marthie
NS. Whattsapp my 083 767 2701 (ek hang gewoonlik by die Plataankafee uit.)
DIRECTIONS
Ommie Tafel Met Marthie
@52 Ryneveld street
52 Ryneveld St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions