Hermanus - Musiek met Smaak met Coffee Snobs

Sat Dec 7, 19:00 - Sat Dec 7, 21:00

Die Plaaskombuis

ABOUT

Hemel op Aarde!

Dis hoe dit gaan wees wanneer Coffee Snobs op 7 Desember 2019 in die pragtige Hemel-en-Aarde vallei die gehoor gaan bekoor met hul sensitief-intelligente lirieke en die intimiteit van hul musikale aanslag.

Dit vind plaas by die Plaaskombuis op die Hemel-en-Aarde pad, R320, Hermanus.

Deure maak alreeds 5 pm en gaste kan die asemrowende sonsondergang met ligte verversings geniet. Die vertoning begin om 7pm en daar sal 'n kontantkroeg beskikbaar wees.

Besprekings is noodsaaklik en kaartjies kan bespreek word by die Plaaskombuis ook by 028 312 1857.

Die Plaaskombuis skenk ook van die fondse aan Hermanus Staan Saam. Kom ondersteun ons en wees deel van hierdie bekoorlike aand!

DIRECTIONS

Hermanus - Musiek met Smaak met Coffee Snobs
Die Plaaskombuis
Hemel en Aarde Rd
Get Directions