OppieStoep Kustoer - Struisbaai

Wed Dec 18, 16:30 - Wed Dec 18, 19:30

Struisbaai Sea Shack

ABOUT

Kom geniet 'n groot kuier by Struisbaai Sea Shack met egte OppieStoep humor en goeie musiek! Pietman en Andries nooi al ons vriende in die omgewing vir 'n aand van lekker lag uit die boonste rakke! Na die vertoning hou ons ook oudisies vir die volgende TV reeks wat in 2020 geskiet word.

Deure open om 15:00

Vertoning begin om 16:30

Gas: Gertjie Odendaal

Restaurant (kos en drank te koop)

072 455 4460

ALLE SITPLEKKE IS ONGERESERVEERD. DIE KAARTJIES SLUIT NIE ETES IN NIE EN DIE VENUES HANTEER ONGELUKKIG NIE DIE KAARTJIE VERKOPE NIE.

DIRECTIONS

OppieStoep Kustoer - Struisbaai
Struisbaai Sea Shack
4 Minnetokka St, Struis Bay, 7285
Get Directions