OppieStoep Kustoer - Gansbaai/Kleinbaai

Mon Dec 16, 19:00 - Mon Dec 16, 22:00

Gansbaai Gholfklub

ABOUT

Groot kuier in Gansbaai met egte OppieStoep humor en goeie musiek! Pietman en Andries nooi al ons vriende in die omgewing vir 'n aand van lekker lag uit die boonste rakke! Na die vertoning hou ons ook oudisies vir die volgende TV reeks wat in 2020 geskiet word.

Deure open om 17:00

Vertoning begin om 19:00

Gaste: Gertjie Odendaal en Human Du Toit

Steak ete en kontantkroeg beskikbaar.

028 384 1441

ALLE SITPLEKKE IS ONGERESERVEERD. DIE KAARTJIES SLUIT NIE ETES IN NIE EN DIE VENUES HANTEER ONGELUKKIG NIE DIE KAARTJIE VERKOPE NIE.

DIRECTIONS

OppieStoep Kustoer - Gansbaai/Kleinbaai
Gansbaai Gholfklub
Perlemoen St, Van Dyks Bay, 7220
Get Directions