SA Nasionale Begroting 2020 met Dawie Roodt - sakemiddagete

Thu Feb 27, 12:30 - Thu Feb 27, 14:00

Sakeliga

ABOUT

Die begrotingsrede word op 26 Februarie 2020 deur finansminister Tito Mwobeni gelewer, kort op die hakke van die president se staatsrede.


Kom luister na Dawie Roodt wanneer hy in een uur die hoogte- en laagtepunte van die 2020 begroting met sakelui deel.