Herman Kleinhans van TWEE live @ Breezy Hill

Sat Nov 9, 19:00 - Sat Nov 9, 23:00

Breezyhill, Paarl

ABOUT

Herman Kleinhans (van TWEE) tree Saterdag 9 April op by Breezyhill in die Paarl.


Indien jy die Alles Malan temalied vir die eerste keer live wil sien - hierdie is jou geleentheid. Aangesien die reeks geskiet is in die Paarl, het Herman dit goed gedink om die liedjie hier te kom bekendstel.


Liedjies soos Ek Sweer, Piekniek vir twee, Brandewyn, Vir Megan ens sal ook gespeel word te same met 'n paar liedjies van sy nuwe album.


Die kaartjies kos R100pp


Vir meer inligting, kontak [email protected]