Gian Groen #alsisnetlekker

Thu Aug 22, 17:30 - Thu Aug 22, 20:30

Lagom Cafe & Theatre Bistro

ABOUT

GIAN GROEN

#AlsIsNetLekker 

 

Gideon Hanekom het van landboukundige en plaasbestuurder ontwikkel tot die briljante liedjieskrywer en rockkunstenaar Gian Groen. 

Dié Stellenbosch-boorling het as lid van die rockgroep Spinnekop en met sy treffer Vier seisoene kind van sy album Groen Kitaar en met sy solo-albums Met die maan gepla, Lied van die engele, Welkom in Somersburg en in 2013 met Dekade van Ballades homself as ‘n musikant met integriteit gevestig. 

Die nuwe album heet #Als Is Net Lekker, die leuse van Gian se baie goeie vriend, Willie Wentzel. Willie het so geglo daarin om die positiewe dinge in die lewe na te streef, dat hy vir homself T-hemde gedruk het met hierdie woorde daarop. Hy dit elke dag gedra. Willie het in 2015 in ‘n motorfietsongeluk gesterf in die Tankwa Karoo, waarna Gian die titelsnit van sy nuutste album geskryf het.


Lagom Cafe & Theatre Bistro is situated at Ridge Square on Lynnwood Road in Pretoria East and we are proud to host some of SA's top musicians for an intimate evening of good food, drink and entertainment

http://www.lagomcafe.co.za/


Cover charge does not include a meal.

Order off the menu and enjoy our wide selection of alcoholic and non-alcoholic beverages

MENU

mixed thumbnail
To Eat & Drink
Fully stocked bar with a wide variety of beers and ciders as well as draught on tap available.

Order off our NIghtfall Nibbles menu or enjoy our mouthwatering platters.

DIRECTIONS

Gian Groen #alsisnetlekker
Lagom Cafe & Theatre Bistro
162 Lynnwood Rd, Die Wilgers, Pretoria, 0184, South Africa
Get Directions