JAY

Fri Aug 16, 17:00 - Sat Aug 17, 00:00

4 Brothers Aartappel stoor, R404, naby George lughawe

ABOUT

Jay kom skud en ruk en lang arm saam ons by 4 Brothers Aartappel skuur George , plot 359, op R404.

16 Augustus om 19:00

Deur open om 17:00 waar Rhino and the Rasta ons kom vermaak vir n pre show.

kaartjies: R130.00 per persoon (voorskoolse kinders is gratis) KONTANT kaartjies te koop by deur!

Ondersteun NG Blanco gemeente.

Kontant kroeg sal beskikbaar wees (geen eie drank word toegelaat nie) en kos te koop sal aangebied word.

Geen reservering, eerste by die deur kry voorkeur. (first come first serve basis)

Dans baan voor die verhoog, 200 stoele voor verhoog gepak, tafels met sitplek van 6 en meer sal beskikbaar wees waar lekker om gekuier en gesels kan word .

DIRECTIONS

JAY
4 Brothers Aartappel stoor, R404, naby George lughawe
R404, George, 6530
Get Directions