Jan Blohm an Acoustic evening
Thu Aug 29, 20:00 - Thu Aug 29, 23:00
Lagom Cafe & Theatre Bistro
ABOUT
The JAN BLOHM band
Live at Lagom Theatre Bistro on 29 August, 2019
Jan skryf gedigte vandat hy kan onthou. Hoewel sy groot invloed Engelse musiek is, is Afrikaans sy eerste keuse. Afrikaans is vir hom heilig en hy is baie lief vir die digkuns en probeer die digterlike eienskap aan sy musiek gee.
Hy was nog altyd aangetrokke tot die musiek van Chuck Berry en die ou rock 'n roll pioneers. Hy’t altyd na B.B. King en Muddy Waters geluister en later ook na Rodriguez en Bob Dylan. Deesdae luister hy graag na Ben Harper, Stevie Ray Vaughn en ZZ Top. Plaaslik is die CD’s van Anton Goosen, Piet Botha en Gian Groen nooit ver weg nie.
Lagom Cafe & Theatre Bistro is situated at Ridge Square, 162 Lynnwood Road in Pretoria East and we are proud to host some of SA's top musicians for an intimate evening of good food, refreshments, free parking, wi-fi and entertainment