Valentyns Piekniek met Herman van TWEE

Thu Feb 14, 18:00 - Thu Feb 14, 21:00

Welbedacht, Wellington

ABOUT

Kom vier Valentynsdag saam met Herman van TWEE by Welbedacht in Wellington.

Ongelukkig moes Maria onttrek maar Henry Steel gaan die aand mee maak so dit gaan

'n soniese bederf wees!


Daar sal wyn en kos beskikbaar wees op die aand en kinders onder 12 kan gratis in kom. 


Kom geniet sonsondergang piekniek konsert op hierdie mooie plaas.  Daar sal 'n "food truck" wees met lekkernye.


Kaartjies kos R120pp. Bespreek jou kaartjie vroegtydig om teleurstelling te vermy - daar is slegs 200 kaartjies beskikbaar. 


Deure open om 18h00 en die vertonig vind plaas van 19h30 tot ongeveer 21h00.


Bring gerus vir julle kampstoele en komberse ook saam.


Sien julle daar! 


Indien jy enige vrae het, stuur gerus 'n e-pos na [email protected]

DIRECTIONS

Valentyns Piekniek met Herman van TWEE
Welbedacht, Wellington
Oakdene Road, Wellington, 7654, South Africa
Get Directions