TWEE live by Reinet Manor - Graaff-Reinet

Thu Nov 15, 19:00 - Thu Nov 15, 21:30

Reinet Manor - Graaff-Reinet

ABOUT

TWEE kom kuier in Graaff-Reinet!!


Kom geniet 'n PIEKNIEK VERTONING by die mooie Graaff-Reinet Manor.

Ou treffers soos Ek Sweer en Piekniek vir Twee sal gespeel word asook musiek vanaf hul nuwe album, Sirkels.


Bring vir jou piekniek komberse en / of kampstoele. Daar sal piekniek mandjies beskikbaar wees

asook 'n kontantkroeg.


Die deure sal 5h open en die vertoning sal ongeveer 19h30 afskop soos die son ondergaan.


Vir navrae, skakel Ane Papenfus by 0714119861 of stuur 'n e-pos na [email protected].


Ons sien julle daar!

DIRECTIONS

TWEE live by Reinet Manor - Graaff-Reinet
Reinet Manor - Graaff-Reinet
R63, Graaff-Reinet, 6280, South Africa
Get Directions