Lalapanzi Heritage Day & Mountain Bike Race

Mon Sep 24, 07:15 - Mon Sep 24, 22:00

Lalapanzi Hotel & Conference Centre

ABOUT

Set in the bushveld and game breeding area of Bandelierkop, Lalapanzi Hotel is set amongst beautiful scenery of the Soutpansberg Mountains, Mopani Trees and game such as Sable, Kudu, Nyala and Impala. You will ride amongst these majestic animals and experience the peace and tranquility they live in.


The Mountain bike race consists of a 50 km, a 25 km and a childrens race of 8km and a much shorter fun kiddies race.


Festival atmosphere with stalls, demonstrations, beer tent, and artist William Blackrose.

A dedicated Craft Gin Bar with many more.


It is a again a long weekend and we have a special 2 for 1 package available. Stay 2 nights and pay for 1 night only. Please book at 015 516 5455 to reserve accommodation. Camping in the beautiful inner circle of the hotel is free.


Join us and celebrate heritage day like a true South African by enjoying some local flavours, grilled meat, beer and spirits with a dose of hospitality like only we can do!


--------


DIE Nasionale Braaidag gaan ons SPITBRAAI!


Die R150 en kinders onder 12 R75 ingangsfooi sluit 'n spitbraai ete in wat teen 2pm gaan reg wees. Ons sit 'n paar varke en hoenders op die spit, saam met heerlike bykosse. 

Ander peusel happies soos soet patat skyfies, mini burgers en vrugteslaai sal te koop wees.


Vermaak vir die kinders is n jungle gym, spring kasteel, water wurm, swembad en trampolien en natuurlik die kinder resies van 8km.


Daar is soos altyd n kontant kroeg met 'n Craft Gin Kroeg met Gin, Whiskey en Brandewyn Platters vir tafels.

Beer pong tafel. Promosies en pryse deurentyd. 


Bespreek hier jou Bergfiets wedren kaartjies.

Die fiets wedren is n 50km, 25km en 8km met pryse.

Inskrywings begin 7am en wegspring is 8am.


Ons verwelkom weer vir William Blackrose wat ons gaan vermaak met musiek tussen 10am en 5pm.


Almal welkom en vooraf kaartjies is beskikbaar by Lalapanzi Hotel indien jy n tafel van 10 wil bespreek teen R1500 of R150 per kaartjie. 

Indien jy n volle tafel bespreek van 10 is bemarkings materiaal welkom soos sambrele, banners, brosjures ens. 


Geen eie koelbokse.


Lalapanzi Hotel: 015 516 5455

DIRECTIONS

Lalapanzi Heritage Day & Mountain Bike Race
Lalapanzi Hotel & Conference Centre
Get Directions