TWEE live at Breezy Hill

Fri Oct 12, 20:30 - Fri Oct 12, 23:30

Breezy Hill - Portion 2 of the Farm Ongegund, R45, Paarl

ABOUT

20h00 doors open from 5pm. Pizza available and there will be drink specials. 



TWEE het bekendheid verwerf in 2015 toe hulle as wenners van KykNet se Afri-Visie liedjieskryf kompetisie aangewys is. Serderdien vermaak hulle gehore landswyd met hul goeie lirieke, melodië en harmonië. 


Hul vorige optrede by Breezy Hill was 'n reuse sukses en hulle het dit goed gedink om weer so te maak. Kom kuier saam! 

DIRECTIONS

TWEE live at Breezy Hill
Breezy Hill - Portion 2 of the Farm Ongegund, R45, Paarl
R45, Malmesbury, South Africa
Get Directions