Remember to finalise you ticket purchase.

Gert Vlok Nel - Live at Triggerfish

Sat Sep 15, 20:00 - Sat Sep 15, 22:00

Triggerfish Brewing

ABOUT

Enigmatiese digter, skilder, sanger en kitaar speler Gert Vlok Nel het 15 jaar gelede sy verskyning op die Suid-Afrikaanse musiek toneel gemaak met 'n debuut digbundel, opgevolg deur 'n debuut album wat sedertdien bykans Afrikana status verkry het. Beaufort Wes se Beautiful woorde was 'n grensverskuiwende opname wat 'n aardskudding deur die plaaslike musiekbedryf gevoer het en van Gert 'n huishoudelike naam, plaaslik sowel as in die Benelux-lande gemaak het. Gert het sedertdien in beide Suid-Afrika en Europa grootskaals getoer en getroue, kultus-agtige volgelinge verkry. Gert kom deel sy talent met ons by Triggerfish vir voor hy later in September na Europa vertrek.

DIRECTIONS

Gert Vlok Nel - Live at Triggerfish
Triggerfish Brewing
9 De Beers Ave, Paardevlei, Somerset West, 7130, South Africa
Get Directions