Jakkie Louw

Fri Nov 30, 19:00 - Fri Nov 30, 23:00

Picanha Grill & Brewery

ABOUT

Jakkie Louw hou 'n lekker makietie by Picanha Nigel. Dit sal 'n buitelig vertoning wees en kaartjies is R80 per persoon en kinders onder 12 is gratis. Daar is Early Bird kaartjies beskikbaar vir die wat kaartjies bespreek voor 26 Nov teen R50. Na die 26ste Nov sal kaartjies R80 wees

DIRECTIONS

Jakkie Louw
Picanha Grill & Brewery
50 Springs Rd, Nigel, 1490, South Africa
Get Directions