FREE OPTIONS

THE LEGACY EVENTS bied aan Liezel Pieters

Mon Jun 15, 09:00 - Tue Jun 30, 09:00

Event is online

ABOUT

Hey julle!


Ekt 'n paar liedjies op die kitaar geleer om met julle te deel! Kom kuier saam met my vir 'n unieke vertoning. 


Ek sien baie uit daarna om dit saam met julle te deel en saam met julle te kuier