‘Semi-Soet’ Akteurs Reünie

Thu Jun 4, 19:00 - Wed Jun 17, 15:00

Event is online

ABOUT

'Semi-Soet' Akteurs Reunie


Wen ’n 30min Zoom meeting saam jou gunsteling ‘Semi-Soet’ akteur! Koop jou kaartjie NOU!   


Semi-Soet’ Akteurs Reünie Replay ten bate van die Teater Bystandsfonds: 




  • “Dit was regtig amazing. Julle is comedy gold saam.” - Andrea
  • "Dit was absoluut fantasties!!! Ek het so lekker gelag” - Carli
  • “So much fun. Felt like we were all just chatting and sharing memories.” - Hayley


Vir die van julle wat die live show gemis het, moenie komkommer nie, jy’t ’n tweede kans! Die show gaan weer vanaf Donderdag 4 Junie @ 19:00 beskikbaar wees teen slegs R49 ’n kaartjie.


Kom kuier saam jou gunsteling ‘Semi-Soet’ akteurs vir ‘n web-show ten bate van Die Teater Bystandsfonds. Deel in die blapse en benoude oomblikke en beleef agter die skerms beeldmateriaal wat nog nooit tevore gesien is nie. 


Datum: Donderdag, 4 Junie


Tyd: 19:00

Kaartjies: R49 


Hierdie is ‘n geleentheid vir die hele gesin en ‘n kans vir jou om ’n 30min Zoom meeting te wen saam jou gunsteling ‘Semi-Soet’ akteur!

Kompetisie reëls: 

1. Koop ’n kaartjie vir die show.

2. Vat ’n screenshot van jou kaartjie en share op jou feed of in jou story en tag jou gunsteling ’Semi-Soet’ akteur en @semisoetmovie (IG) of @Semi-Soet Die Movie (FB).

3. Die wenner sal aangekondig word op Vrydag 12 Junie. 


Meer as 90min se vermaak vir die hele gesin vir ’n goeie doel! Moet dit nie (weer) mis nie!



MEER AS 90 MIN SEVERMAAK VIR DIE HELE GESIN VIR 'N GOEIE DOEL. MOET DIT NIE (WEER) MIS NIE!