Pay it Forward INBLY Gospelfees

Fri Jun 26, 19:00 - Fri Jul 3, 20:30

Event is online

ABOUT

Kom kuier saam jou gunsteling gospel kunstenaar vir 'n lekker INBLY Gospelfees.

Oom Karoolus en Lente, Danie Botha, Onbeskaamd, Lizette, Leon Ferreira, Carindé


Kaartjies sal verkoop word en die opbrengs daarvan sal onder die kunstenaars verdeel word, daardeur wil die Pay it forward span ‘n finansiële bydrae maak aan die kunstenaars, wat van diegene is, wat die hardste getref is deur die Covid 19 pandemie. 'n Gedeelte van die kaartjie verkope gaan aangewend word om kospakkies bymekaar te sit vir behoeftige gesinne.


VERMAAK VIR DIE HELE GESIN