LANDBOUMARKVOORUITSIGTE-WEBINAAR deur PROF. JOHAN WILLEMSE

Thu May 7, 14:00 - Thu May 7, 15:30

Event is online

ABOUT


PROGRAM :


  • Makro-ekonomie : Rentekoerse en wisselkoers.
  • Graanmarkvooruitsigte : mielies, koring en oliesade. 
  • Veebedryfmarkvooruitsigte : Bees-, skaap-, vark-, hoendervleis, eiers en melk.




  • REGISTRASIE : registreer en betaal R165.00 (BTW ingesluit).
  • 7 MEI voor 14h00 : Koop kaartjie om deel te neem.
  • U sal 'n epos ontvang met die skakel. Maak asb. oop in GOOGLE CHROME.
  • Die webinar aanbieding sal tot 10 Mei beskikbaar wees indien u nie 7 Mei kan inskakel nie.
  • Geen dokumente word voorsien nie.


  • Die kwaliteit van die uitsending hang af van u eie internet spoed. Indien u internet veroorsaak dat daar klank en beeld probleme is, kan u gerus die heruitsending kyk wat tot 10 Mei beskikbaar sal wees.



NAVRAE : Marlene Willemse 083 381 8011 [email protected]

NAVRAE: Oor tegniese uitsending van program MAGRIET GROENEWALD [email protected] 0827701749





Geborg deur NEDBANK

Pieter Botha -  [email protected]  +27 (0)82 901 6245

Daneel Rossouw -  [email protected] +27 (0)83 327 9303