THE LEGACY EVENTS bied aan Liezel Pieters

Tue Apr 28, 19:00 - Tue Apr 28, 20:15

Event is online

ABOUT

Hey julle!


Ekt 'n paar liedjies op die kitaar geleer om met julle te deel! Kom kuier saam met my 28 April om 19:00 vir 'n unieke vertoning. 


  • Hierdie gaan eerste keer wees vir my om so 'n vertoning te doen. Ek sien baie uit daarna om dit saam met julle te deel en saam met julle te kuier