SPEAKERS PROFILE BIED AAN: Leandie du Randt DIS OKEI OM JOUSELF TE SKEI

Thu Apr 30, 20:00 - Thu Apr 30, 21:15

Event is online

ABOUT

Hoor Leandie du Randt se NUUTSTE praatjie DIS OKEI OM JOUSELF TE SKEI (van alles) vir slegs R49 vir die hele gesin!


Sluit die #lockdown behoorlik af met jou glas (of bottel wyn) en kom kuier saam met haar die 30ste April om 20:00 vanuit die gemak van jou eie huis!