The LEGACY Events bied aan: Angelique Gerber

Mon Apr 20, 20:00 - Mon Apr 20, 21:15

Event is online

ABOUT

The LEGACY Events bied aan: Angelique Gerber


“Vergelyking, nee-sê en valse verantwoordelikhede “


Mammas en amper-mammas - hierdie interaktiewe praatjie is vir julle!

Ek gaan gesels oor hoe God my gehelp het om, as nuwe mamma, myself op te hou vergelyk met ander mammas en ontslae te raak van daai “mommy guilt” wat ons almal al te lekker saam met ons ronddra. 

Ek gaan met julle deel oor hoe ek moes leer om nee te sê en nie al die verantwoordelikhede self te dra nie. 

Ek moes op die harde manier leer dat ek eers okay moes wees voordat my kinders okay kon wees. 

Ek wil al hierdie met julle deel in my online praatjie wat gebasseer is op Christelike beginsels. 

God het altyd die laaste sê - en my testimony wat ek graag met julle wil deel is bewyse daarvan.